Amanda - Afrikaans tutor - Port Edward
Amanda - Afrikaans tutor - Port Edward

Amanda's email address and phone number have been validated.

Amanda

  • Rate €8
  • Response 1h
Amanda - Afrikaans tutor - Port Edward

€8/h

See Afrikaans tutors

This teacher is currently unavailable

  • Afrikaans

Afrikaans is pret, veral saam met 'n gekwalifiseerde met baie ondervinding en opwindende en prettige leermetodes.

  • Afrikaans

Lesson location

About Amanda

Ek is Amanda Viljoen en het aan die ou PU vir CHO (huidige Noord-Wes) my onderwysopleiding voltooi. Ek is passievol oor die gebruik van Afrikaans, die rykheid van die Taal en die kreatiwiteit wat dit die gebruiker toe laat. Dit is vir my bevredigend om 'n student te leer om Afrikaans as Taal te ervaar

See more

About the lesson

  • Primary
  • Junior Cycle
  • Transition Year
  • +19
  • levels :

    Primary

    Junior Cycle

    Transition Year

    Fifth Year

    Sixth Year

    Adult education

    Bachelor's degree

    Master's degree

    Diploma

    Doctorate degree

    Other

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advanced

    Professional

    Kids

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Leer op 'n prettige interaktiewe metode om geheuepaaie te versterk en die weergee van kennis te vergemaklik. Blokraaie en vasvraespeletjies vergemaklik die proses en haal die angel uit Afrikaans. Kreatiwiteit word bevoder deur die bemeestering van die skryfproses, dit maak Afrikaans pret.

See more

Rates

Rate

  • €8

Pack prices

  • 5h: €40
  • 10h: €80

online

  • €8/h

Similar Afrikaans tutors in Port Edward