Kaitlin - Afrikaans tutor - Cape Town
Kaitlin - Afrikaans tutor - Cape Town

Kaitlin

  • Rate €9
  • Response 1h
Kaitlin - Afrikaans tutor - Cape Town

€9/h

See Afrikaans tutors

This teacher is currently unavailable

  • Afrikaans

Altyd n 90% leerder vir Afrikaans gewees en stel belang om studente te help om die beste in hul vermoë te doen en hul beste te gee die beter te laat verstaan, help lees en skryf.

  • Afrikaans

Lesson location

About Kaitlin

Ek is n 19 jarige meisie wat n passie het daarvoor om mense reg rondom my te help as dit kom by enige tiepe sutasie, ekt n passie vir onderwys en om mense te help verstaan en leer ek streef daarna dat jy altyd jou beste moet gee.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Junior Cycle
  • Transition Year
  • +19
  • levels :

    Primary

    Junior Cycle

    Transition Year

    Fifth Year

    Sixth Year

    Adult education

    Bachelor's degree

    Master's degree

    Diploma

    Doctorate degree

    Other

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advanced

    Professional

    Kids

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

In my lesse gaan ek dit altyd tot my beste vermoë probeer om dit lekker te maak vir jou as ook jou help om beter te verstaan 100 % Afrikaans is nie altyd n maklike taal om te verstaan, skryf of praat nie maar met my hulp sal ek kan help met optel skryf, as ook om net Afrikaans op n baie hoër en beter vlak te verstaan vir die Engelse leerlinge en studente veral ek gaan dit nie eers laat voel soos lesse nie maar jou help om die beste tot jou vermoë te doen.

See more

Rates

Rate

  • €9

Pack prices

  • 5h: €45
  • 10h: €90

online

  • €9/h

Similar Afrikaans tutors in Cape Town