Carmel - Afrikaans tutor - Durban
1st lesson free
Carmel - Afrikaans tutor - Durban

Carmel's email address and phone number have been validated.

Carmel

  • Rate €14
  • Response 1h
Carmel - Afrikaans tutor - Durban

€14/h

1st lesson free

Contact

1st lesson free

1st lesson free

  • Afrikaans

Enige hulp met Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal. Het al meer as 10 jaar ondervinding in Afrikaans, onnie by privaatskool en ek is passievol oor my Taal. Hoor graag van kinders gr 4-12.

  • Afrikaans

Lesson location

About Carmel

Ek wil graag kinders help wat voel Afrikaans is moeilik. Daar is pret maniere om dit verstaanbaar te maak. Die belangrikste is ek gee skool by Engelse skool waar my passie deurskyn. Elke area van Afrikaans kan geslyp word, selfs al doen jy goed kan ek jou help verbeter en uitstyg. Belangrikste is om te glo jy kan.

See more

About the lesson

  • Primary
  • Junior Cycle
  • Transition Year
  • +19
  • levels :

    Primary

    Junior Cycle

    Transition Year

    Fifth Year

    Sixth Year

    Adult education

    Bachelor's degree

    Master's degree

    Diploma

    Doctorate degree

    Other

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Beginner

    Intermediate

    Advanced

    Professional

    Kids

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Dit is belangrik om die Taal te verstaan, passievol te wees. Enige taak is verstaanbaar as jy die regte grondslag het. My passie lê in Taalreëls verduidelik, help m om mondelinge te verbeter en oor te dra aan jou gehoor.

See more

Rates

Rate

  • €14

Pack prices

  • 5h: €70
  • 10h: €140

free lessons

The first free lesson with Carmel will allow you to get to know each other and clearly specify your needs for your next lessons.

  • 1hr

online

  • €14/h

Similar Afrikaans tutors in Durban