

Petro's email address and phone number have been validated.
Petro
- Rate €13
- Response 1h

€13/h
This teacher is currently unavailable
- Maths
Regterbrein Wiskunde - Daar's nie fout met jou nie, jy is net nog nie verduidelik op 'n manier wat jy verstaan nie.
- Maths
Lesson location
About Petro
Die donker W-woord: Het wiskunde jou al ooit in trane gehad? Ek is goed met twee dinge - trane afvee en wiskundevrese wegtoor.
Geduld is my middelnaam. Dit kom nogal handig te pas in my 'dayjob' (ek is die eienaar van 'n tuisonderrigsentrum) en wanneer mens dinge moet verduidelik. Soos wiskunde.
Ja, ja. Genoeg nou oor die vak. Hoekom doen ek wat ek doen? Dit het alles begin amper 20 jaar gelede toe my sussie wiskundetrane gehuil het. Die glimlag waarmee sy kom vertel het dat sy nou 'actually' verstaan en dat haar laaste toets se punte verdubbel het nadat ek haar gehelp het, het die saadjie geplant. Ek verduidelik nie wiskunde omdat ek wil hê mense moet die vak verstaan nie, ek verduidelik dit vir die selfvertroue wat straal uit 'n leerder wat uiteindelik verstaan wat aangaan in die klas.
About the lesson
- Primary
- Junior Cycle
- Transition Year
- +7
levels :
Primary
Junior Cycle
Transition Year
Fifth Year
Sixth Year
Adult education
Bachelor's degree
Master's degree
Diploma
Doctorate degree
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Ek bied aanlyn wiskunde klasse vir leerders van gr4 - 9. My fokus is op leerders wat belangrike konsepte in die klaskamer gemis het - tensy dit opgevang word, raak dit later vir sulke leerders onmoontlik om by te hou.
Wanneer 'n nuwe leerder by my begin, is dit baie belangrik om hom eers te leer ken. Elke mens is uniek en dis juis ons unieke manier van dink wat maak dat ons sekere konsepte makliker of moeiliker verstaan. Ek evalueer deeglik waar die haakplekke lê sodat ons onder kan begin en van daar af kan bou.
Die beginsel van Regterbrein Wiskunde verwys na mense se denkvoorkeure. Terwyl praktiese en logiese linkerbreindenkers gewoontlik vinnig snap wat aangaan in die wiskundeklas, sukkel die kreatiewe regterbreindenkers soms om by te hou. Deur die onderrigmetodes effe aan te pas kan die vak maklik deur selfs die deurmekaarste kreatiewe kunstenaars verstaan word. Oppas! Sodra mens wiskunde op die regte manier doen kan dit selfs lekker raak.
Rates
Rate
- €13
Pack prices
- 5h: €65
- 10h: €130
online
- €13/h
Similar Maths tutors in Modimolle
Deb
Cork & Online
- €37/h
- 1st lesson free
Dr KHOBAIB ( Highly experienced teacher)
Dublin & Online
- €35/h
Renuka
Dublin & Online
- €30/h
- 1st lesson free
Keith
Dublin & Online
- €60/h
- 1st lesson free
Róisín
Dublin & Online
- €40/h
Eduardo
Dublin & Online
- €50/h
Riccardo
Dublin 9 & Online
- €30/h
- 1st lesson free
Moses
Dublin & Online
- €35/h
Parul
Dublin & Online
- €30/h
- 1st lesson free
Dr Brayan
Limerick & Online
- €21/h
Daria
& Online
- €60/h
Poonam
Dublin & Online
- €40/h
Dr Abdur Rahman
Dublin & Online
- €30/h
Dr Mary (Highly Professional Full-Time Tutor)
Dublin & Online
- €65/h
Intasar
Dublin & Online
- €49/h
- 1st lesson free
Remek
Kilcock & Online
- €35/h
- 1st lesson free
Shane
Laytown & Online
- €25/h
- 1st lesson free
Kate
Portmarnock & Online
- €34/h
- 1st lesson free
Abena
Dublin & Online
- €20/h
Aathif
Dublin & Online
- €25/h
- 1st lesson free
-
See Maths tutors
